-
We found 100+ page/s that match your search request
-
Die Gevaar van Godsdienstigheid
Dit is regtig merkwaardig, hoe maklik dit is om God se barmhartigheid en genade – alles wat wonderlik is – te neem en dit in ‘n klomp reëls en wette te ...
-
Wees Vriendelik,Vrygewig en Regverdig
Ek dink dit is deesdae baie maklik om Christenskap so maklik ‘geestelik’ te maak. Mense word so ingetrek deur liedjies te sing en mense op die rug te slaan – loof die Here, ...
- Enjoying The Content? For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
-
God se Tydsberekening is Perfek
Ek moet ‘n bekentenis maak: ek was nie altyd so in my noppies oor God se tydsberekening nie. Daar was te veel kere wat my lyding te lank aangehou het. En eerlikwaar, daar was te ...
-
Die Eenvoudige Krag van Liefde
Is daar ‘n oplossing vir al die nare goed in die wêreld wat om ons aangaan? Wat is die antwoord? Hoe kan ons ‘n einde daaraan maak? Nare dinge, soos mans wat hul vrouens ...
-
Probeer Jy Steeds Mense Beïndruk?
Dit maak nie saak hoe nederig ons dink ons al geword het nie, daar is altyd ‘n versoeking wat iewers diep binne-in skuil, wat vir ons vertel hoe wonderlik dit sal wees, as ...
-
Trots is Vernietigend
Sê my, geniet jy dit om saam met ‘n trotse persoon te woon of te werk, of om deur ‘n paar van hulle omring te word? Dit is nie baie pret nie, is dit? Een van die mees ...
-
Het jy Jou Geskenk Oopgemaak?
Stel jou vir ‘n oomblik voor dat jy op een van jou werklik belangrike verjaarsdae, een van daardie met ‘n nul aan die einde, ‘n geskenk van die persoon vir wie ...
-
Hy het dit Vir Jou Gedoen
Wel, hier is ons. Dis die dag wat ons “Goeie Vrydag,” noem. Ja, dis die dag waarop daardie verskriklike, ondenkbare daad plaasgevind het, sodat, die grootste liefdesdaad vir ...
-
Ten Spyte van jou Beste Voornemens
Dit is een ding om goeie voornemens te hê, maar dit is heeltemal ‘n ander ding om hulle uit te voer. Daar is nie ‘n persoon op hierdie aarde wat nog nooit met die ...
-
Praat Openlik van die Kruis
Die rede waarom ek doen wat ek doen; die ding wat my elke oggend uit die bed laat opstaan, is ‘n intense begeerte om soveel mense as moontlik van Jesus te vertel. Ongelukkig ...
-
Ongelooflik, Wonderlike Genade
Genade is deesdae ‘n seldsame kommoditeit. Die wêreldstelsel verwag van jou om te konformeer en te presteer. Dit verwag van jou om jou ou klein rolletjie as ‘n ...
-
Geloof en Vertroue
Hou jy ook daarvan om by mense wat ‘n gevoel van rustige selfvertroue en van stille tevredenheid uitstraal, te kuier? Om by hulle te wees, laat jou sommer beter oor jouself ...
-
‘n Instrument van die Here
Ons lees dwarsdeur die Ou en Nuwe Testament van God se reddende hand. En dit is goeie nuus. Trouens, dit is wonderlike nuus. Ja, wanneer ons in die moeilikheid is, is God by ...
-
Moenie Speletjies Met God Speel Nie
As kinders het ons graag ons ouers se geduld getoets. Ons wou sien hoe ver ons hulle kon druk en ons wou ontdek waarmee ons kan wegkom. Dit is alles deel van grootword, nè? Maar ...
-
Moenie die Duiwel Vatkans Gee Nie
Ek is seker jy het opgemerk dat mense deesdae baie kwaad in hulle ronddra. Ja, ek weet, daar is inderdaad genoeg dinge in die wêreld aan die gang om ‘n mens die hele tyd kwaad ...
-
Kies Jou Vriende Versigtig
Na wie se raad luister jy? As jy getroud is, is jou gade hopelik nommer een op daardie lys. Maar wat van die res van jou binnekring? Wie is hulle, en moet hulle regtig in jou ...
-
Sien om na Ander se Behoeftes
In hierdie moderne tyd waarin ons leef, sien jy soveel mense wat met groot lawaai op hul regte aandring. Die gevaar is dat dit ons ook kan beïnvloed om te dink dit is ons reg om ...
-
Moenie Bekommerd Wees Nie
Op hierdie oomblik behoort alles wat tot op hierdie stadium in jou lewe gebeur het, tot die verlede. Jy kan nooit daarna teruggaan nie, maar jy kan toelaat dat dit by jou spook. ...
-
Ken God se Wil
Die enkele, grootste kwaal van Christene in baie dele van die wêreld, is ‘n gebrek aan Bybelkennis. Aan die eenkant smag hulle daarna om sy wil vir hulle lewens te ken. Aan die ...
-
Moenie die Vyand Aanbid Nie
Ons wêreld is deesdae so boos. Mense verwag dat ons, God se kinders, voor die bose moet neerbuig; ophou om vir God te getuig; en nie slegs saam met mense die dinge van hierdie ...
-
Juig en Treur
Hier is ontstellende navorsingsdata. Ons sal gemiddeld byna 17 jaar van ons lewens met ons neuse in ons selfone deurbring. Dit is 145 800 uur of 33% van ons wakker ure. Dit is ...
- Enjoying The Content? For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
-
Die Here Kan Baie Meer Doen
Elkeen van ons was seker al een of twee keer op moedverloor se vlakte. En as jy moed verloor, word jy desperaat. Wanhoop en moedeloosheid is albei simptome van ‘n laagtepunt. ...
-
Waar Vind ‘n Mens Rus?
Watter beeld kom by jou op as ek die woord “rus” noem. Sit jy iewers op ‘n tropiese strand, met palmbome wat saggies in die briesie wieg? Miskien sien jy jouself ...
-
Moenie jou Skaam oor Mislukkings Nie
Mislukking is iets waaroor ons nie graag praat nie, want soos ‘kriptoniet’ vir Superman is, so is mislukking vreesaanjaend vir ons in hierdie wêreld van vandag; ‘n wêreld ...
-
Moenie Wraak Neem Nie
In ‘n oomblik van woede, wanneer jy totaal oorbluf is oor die vreeslike onreg wat iemand jou so pas aangedoen het, lyk die begeerte na wraak so aanloklik en logies. Konflik ...
-
Moenie die Struikelblok Wees Nie
Een van ons ou vriend, die duiwel, se gunsteling leuens is dat “klein sondetjies” nie saak maak nie. Ja wat, gaan maar voort, niemand sal agterkom nie! Dis net so ‘n ...
-
Kyk Op En Sien
Sê my, wat is die dinge wat jy werklik geniet om te doen? Jou stokperdjies, jou tydverdrywe, die dinge wat jou vreugde verskaf? Dit is lekker om net aan hulle te dink, maar in ...
-
Laat God Die Beplanning Doen
Ons dink graag hierdie tyd van die jaar oor ons verwagtings, drome en planne vir die jaar wat voorlê. Miskien sal dinge hierdie jaar anders wees; miskien sal dinge verbeter en ...
-
Volwasse Denke
Het jy al opgelet dat hoe meer jy jouself inspan om iets te doen wat die moeite werd is, hoe meer is jy geneig om versigtiger en stadiger te raak. Ja, jy word selfs ‘n ...
-
En So Gaan Die Lewe Op die Ou Trant Voort
Binnekort sal Kersfees vergete wees, daardie sterretjies en rendiere op die kalender sal vervaag. Ons sal maar net almal aangaan met die lewe. Maar wat dan? Nege-en-negentig ...
-
‘n Lewe Namens Jou
Dwarsdeur die wêreld; in stede, dorpe, nedersettings, geïsoleerde landelike gebiede, selfs in verlate plekke, gaan die lewe onbewustelik voort. Iets wonderliks kan dalk op een ...
-
Geen Geleentheid vir ‘n Redder Nie
Hier is ons… alweer. Nog ‘n Kersdag in ‘n lang string van Kersdae. Hoe voel jy oor hierdie dag? Wat gaan jy daarmee maak? Die storie van Kersfees is ‘n ...
-
Deur Genade, nie deur Werke nie
Ons vier binnekort Kersfees. Ons herdenk hoe God een van ons geword het, deur sy Seun, Jesus, na ons te stuur om ons van ons sonde te red en die ewige straf wat ons verdien, te ...
-
Die Honger Menigtes
So you’re getting ready to celebrate Christmas. Of course, there are two reasons to celebrate: the Santa, reindeer, baubles, tinsel and turkey reason, or the original and the ...
-
Die Verworpenes
Believe it or not, Christmas is just two weeks away – in fact, exactly two weeks away. And whilst you and I may be looking forward to a wonderful celebration with our families, ...
-
Blaffende Honde
Die boodskap dat Jesus aan ‘n kruis gesterf het sodat die sondes van die wêreld – van almal wat in Hom glo; joune, myne en enigiemand anders s’n – vergewe sou word, ...
-
Vriende Soos Dié
Dink mooi: met watter soort vriende omring jy jou? Goeie vriende, lojale vriende, net sommer kennisse … of vriende wat glad nie eers vriende is nie? Watter soort? Dit maak ...
-
Die Waarheid Geopenbaar
In hierdie post-Christelike era waarin ons leef, het die begrip “waarheid” baie verskillende betekenisse aangeneem. Mense baklei vir hul eie weergawe, hul eie ...
-
Geen Stomp Voorwerpe
“Waarheid” is ‘n interessante konsep. Dit het niks te doen met ‘n persoon se idees of gevoelens nie, dit is onpartydig en sê bloot iets is óf waar, óf dit is nie. ...
-
Die Wapenrusting
I guess most of us have watched action movies with superheros clothed in some mythical suit of armour that makes them invincible. If only we could borrow their suit! Yesterday in ...
-
Gevoelens of Waardes?
Ons emosies is ‘n groot deel – nee, ‘n massiewe deel – van wie ons is. Jy kan nie en mag nie jou emosies ignoreer nie. Maar onthou net dat hulle jou maklik op ...
-
Veranderende Waardes
Enigeen wat vandag in hierdie onderstebo wêreld in Jesus glo, is onder enorme druk; druk om deel te wees van die wêreld se onsedelike leefwyse en druk om die wêreldse ...
-
Die Mens wat God Wil Hê Jy Moet Wees
Die lewe is so onvoorspelbaar, nè? Ons word voortdurend, dag na dag … deur onvoorsiene uitdagings, konflik en onsekerheid gekonfronteer… jy weet mos waarvan ek praat! Nouja, ...
- Enjoying The Content? For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
-
Ek Wens …
Sê my, wanneer laas was jy in die versoeking om oneties op te tree? Aan die eenkant het jy geweet wat die regte ding is om te doen. Aan die anderkant, kon jy met ‘n bietjie ...
-
Hulle wil Jou Stenig
Christene word deesdae dikwels deur die wêreld veroordeel en verneder. Ja, hulle word gestenig! Een van die redes is omdat daar soveel skynheilige Christene onder ons voorkom. ...
-
Jesus Soek en Red
Ons weet mos dat ons almal in die geheim in ons koppe boekhou en daar is twee kolomme – die kredietkant en die debietkant; die goeie dinge wat ons gedoen het en die slegte ...
-
’n Gesonde Ontevredenheid met ons Karakterfoute
Nie een van ons is perfek nie. Ek is nie en jy ook nie. En dit skep vir ons, wat in Jesus glo, nogal ‘n probleem. Want sy belofte is dat wanneer ons ons vertroue op Hom ...
-
‘n Helpende Hand
Het jy al ooit iemand gesien wat hulp desperaat nodig het en vir jouself gesê: hoekom help iemand nie daardie persoon nie? Hoekom help die regering, of die kerk … of iemand hom ...
-
Wees Genadig
Ek weet nie van jou nie, maar ek glo in Jesus; en ek weet dat ek op die oordeelsdag, wat sekerlik vir ons almal kom, God se genade sal ontvang. Maar hier is ‘n skrikwekkende ...
-
Lewende Geloof
Top atlete werk ongelooflik hard om sukses te behaal. Of hulle nou aan spansport of aan individuele sport deelneem; hulle spandeer dikwels baie tyd daaraan om so goed te word as ...
-
Die Kuns Om Niks te Doen Nie
Laat ek jou vra: op ‘n skaal van een tot tien, hoe besig is jou lewe? Is jy een van daardie mense wat, wanneer hulle gevra word hoe dit gaan, antwoord: “O, jy weet, besig, ...
-
God Sal Enigiets Doen Om Sy Doel te Bereik
Het jy al ooit ervaar dat jy so verstrengel in die gevolge van jou sonde is, dat jy gewonder het hoe jy daaruit gaan kom? Hoe jy die pad terug na herstel en uiteindelik die pad ...
-
Gevoelens, Begeertes en Emosies
Die negatiewe opinies van ander mense oor die waarheid van God se Woord veroorsaak dat die geloof van die gemiddelde Christen drasties agteruitgaan, veral wanneer hierdie opinies ...
-
Geseënd is die een. . .
Ons opinie van ander mense bepaal hoe ons hulle behandel. En hoe ons hulle beoordeel, is nie altyd so gesond nie. Nouja, wanneer laas het jy hand in eie boesem gesteek en gedink ...
-
Die Uitverkorenes
Wanneer ons aan die heelal dink, sal ons besef hoe klein en onbelangrik ons in werklikheid is. Ons is net ‘n piepklein planeetjie, wat in die ruimte om een van die kleiner ...
-
Verwarrende Wysheid
Die meeste van ons sal graag wil dink dat ons ‘n redelike goeie kop op ons skouers het; dat ons dinge kan beredeneer; dat ons die feite kan ondersoek en tot die regte ...
-
Wees Soos Beethoven
Al te dikwels word die gawes en vermoëns wat God in ons wese ingeweef het, nie deur die res van die wêreld waardeer nie. Ja, my vriend, jy het dit waarskynlik ook al ervaar dat ...
-
‘n Kragtige Vennootskap
Wie van ons wil nie ‘n meer vervulde lewe leef nie? ‘n Lewe vry van die foute wat ons in die verlede gemaak het; een wat hierdie wêreld ‘n beter plek maak? Dit is ...
-
‘n Ontsettende Verantwoordelikheid
Elke seëning bring ‘n verantwoordelikheid. Dit wil voorkom asof dit ‘n universele beginsel is. Dit beteken dat as jy ryk is, jy ‘n verantwoordelikheid teenoor die ...
-
Gemaklike Christenskap
Ek wil vandag die bul by die horings pak en vir jou sê, dat daar nie iets soos “gemaklike Christenskap” is nie. Trouens, dis net mooi die teenoorgestelde! As jy net ...
-
Ware Volwassenheid
Ek hou nie daarvan wanneer mense my seermaak nie. Dis soms opsetlik, ander kere nie. Niemand hou daarvan nie! Maar op daardie oomblik wanneer ‘n mens seerkry, is jou natuurlike ...
-
Myns Insiens
Ons het elkeen ons eie opinie oor baie dinge. Ons het opinies oor wat reg en wat verkeerd is; oor die politiek; oor beroemde persone; oor wat fout is met ons huweliksmaats; oor ...
-
Moenie So Hard Werk Nie
Om mense te beïndruk, om hulle met ons briljantheid te verblind, lyk asof dit een van die beste maniere is om voorgang te maak in die lewe. Jou beeld is belangrik, of te wel ...
-
Skeiding en Egskeiding (3)
So baie mense vra: “Laat God egskeiding toe?” Dis nogal ‘n netelige kwessie. Baie kerke hanteer egskeiding as ‘n onvergeeflike sonde en glo dat wanneer jy geskei is, ...
-
Skeiding en Egskeiding (2)
Ek is al deur die pyn en die trauma van egskeiding en ek kan vir jou sê dat hierdie “maklik trou, maklik skei-houding” van die hedendaagse samelewing teenoor die huwelik, ...
- Enjoying The Content? For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
-
Skeiding en Egskeiding (1)
Huweliksontrou en egskeiding word deesdae dikwels eerder as ‘n aanvaarbare leefstylkeuse beskou, as gruwelike verraad. Maar dit was nooit God se plan nie. Nooit nie! Ek praat ...
-
Family: When Things Don’t Turn Out The Way You’d Hoped (2)
Families are something we tend to take for granted. Most of us grew up in a family for better or for worse and many of us have started our own families. And yet as much as this ...
-
Die Foute Wat Vrouens Maak (2)
Om beskryf te word as ‘n ‘twisgierige vrou’ is baie onaangenaam en ‘n onwelkome stereotipe wat baie vroue sal ontstel. En dis geregverdig. Maar daar is sommige vroue wat ...
-
Die Foute Wat Vrouens Maak (1)
Die grootste fout wat ek ervaar wat vrouens in hul huwelike maak, is om sodra die kinders bykom, hul mans na die derde, vierde of vyfde plek in die gesinshiërargie te verskuif. ...
-
Onvolmaakte Mense
Is jy dapper? Want hier kom ‘n ongemaklike vraag! Wie, in jou familie, irriteer jou die meeste? Ek het jou gewaarsku! Komaan! Is dit jou man of vrou, een van die ...
-
Family: When Things Don’t Turn Out The Way You’d Hoped (1)
Families are something we tend to take for granted. Most of us grew up in a family for better or for worse and many of us have started our own families. And yet as much as this ...
-
Family – When Things Don’t Turn Out the Way You’d Hoped
Families are something we tend to take for granted. Most of us grew up in a family for better or for worse and many of us have started our own families. And yet as much as this ...
-
Moenie Vertroue Verloor Nie
Vertroue kan ‘n sterk dryfveer in ons lewens wees, mits ons ons vertroue in die regte dinge plaas. Met al die chaos waarin ons deesdae leef, wil ek jou vra: Hoe sterk staan ...
-
Moenie Bang Wees Nie!
Glo jy in Jesus? Indien wel, dan is jou geloof in Hom veronderstel om jou oorwinning te gee. Oorwinning oor jou sonde en oorwinning oor jou omstandighede. Die kombinasie van die ...
-
Herbesin oor Jou Vriendskappe
Ons geloof in God, joune en myne, is nie veronderstel om soos die maan in grootte toe te neem en af te neem nie. Nee, God se plan is om ons geloof te laat groei en dit deur ...
-
Waarom Werk Mense so Hard?
Ek glo in harde werk! Maar soos ek ouer en hopelik ‘n tikkie wyser geword het, het ek agtergekom dat harde werk ‘n donker en gevaarlike skadukant het. Dis daardie ...
-
Geen Dienswerk is te Onbelangrik Nie
Ek is ‘n feilbare, onvolmaakte mens net soos jy, en ek begeer om onder alle omstandighede eerlik, openlik, deursigtig en eg te wees. Wel, vandag is een van daardie dae waar ...
-
Oorvloediglik Geseën
Wat is bo-aan jou gebedslys? Wat is die seëninge wat jy hoop om binnekort uit die hand van God te ontvang? Waarvoor vra jy Hom gereeld? Ons het almal iets waarna ons ...
-
Teleurstelling en Moedeloosheid
I don’t know about you, but I get up out of bed each day hoping and believing for the best. A new day, new opportunities … but some days, things simply don’t work out that ...
-
Lief en Leed
Ek weet nie van jou nie, maar die plan wat ek vir my lewe het, is dat alles net mooi rustig en bestendig moet verloop. Daar moet dikwels gelukkige tye wees en baie, baie selde ...
-
‘n Dringende Waarskuwing
Weet jy wat my regtig bang maak? Dis mense wat hulself oortuig het, dat omdat hulle redelike goeie mense is, en hul lewens op “Christelike beginsels” baseer, hulle op ...
-
Moenie jou Vryheid Misbruik Nie
Kan jy dit glo, dit is alweer die vierde Julie. Dit maak nie saak waar op hierdie planeet jy woon nie, maar jy is seker bewus daarvan dat die VSA, die rykste land ter wêreld, ...
-
Van ‘n Tent tot ‘n Stad
Een van die grootste foute wat ek en jy kan maak, is om ons te verbeel dat God se planne net om ons, en ons gemak en ons gerief wentel. Sy planne is soveel groter as ons. Ek het ...
-
Swak, Wankelende, Nederige Geloof
Ek het gister die eerste van twee groot geloofsuitdagings waarvoor my dierbare vriend, Lowell Wertz, wat reeds meer as 40 jaar ‘n sendeling in Afrika is, te staan gekom het, ...
-
‘n Wankelrige Godsdiens
Dit lyk vir my asof godsdiens, of godsdienstigheid, as ek dit so mag noem, ‘n namaaksel is. Jy maak asof jy al die regte dinge doen, maar op die lange duur lewer dit niks eg ...
-
Skuld en Vrees
Skuldgevoelens oor die foute wat jy in die verlede gemaak het en angs oor wat die toekoms inhou, is twee kante van dieselfde muntstuk. En vir baie mense voer daardie twee vyande ...
-
Eenvoudige Waarheid
In die tyd van die Ou Testament is diere op altare vir God geoffer. Dit lyk nou alles baie vreemd vir ons, maar dit was destyds die gebruik. Gelukkig hoef ons dit nie meer te doen ...
- Enjoying The Content? For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
-
‘n Gehoor van net Een
Dis ‘n bietjie meer as dertig jaar sedert my dierbare pa oorlede is. En ek dink steeds aan hom. Ek wens steeds ek kon vandag met hom gesels. Hy was immers my pa. Maar ek wonder ...
-
Dis Regtig Baie Eenvoudig
Het jy al opgelet hoe moeilik mense kan wees? Ek bedoel, regtig, regtig moeilik. Soms irriteer hulle ons. Ander kere is dit baie erger. Maar sê my, hoe gereeld gaan ons uit ons ...
-
Wanneer Jy Goed Doen
Ons leef vandag in ‘n wêreld waar die dinge wat ons nog altyd geweet het verkeerd is, soos hebsug, wellus, onsedelikheid en dies meer – nou nie slegs aanvaarbaar ...
-
Moenie Roem Oor Die Dag van Môre Nie
Kan ek jou vandag ‘n vraag vra? Wat is jou planne vir môre en oormôre … en volgende week, en volgende maand en volgende jaar? Party mense beplan baie deeglik, ander beplan ...
-
‘n Plek Waar Jy Guns Geniet
Onthou jy, hoe moeilik daardie jare gevoel het, toe jy ‘n tiener was? Daar was jy – nog vis nog vlees. Dit was dikwels so verwarrend en niemand het jou verstaan nie. . ...
-
Moenie Oordeel Nie
Dit is regtig ontstellend hoe dikwels ons ander mense oordeel en veroordeel. Ons oordeel hulle op grond van hoe hulle lyk, hul gesigsuitdrukkings, hul lyftaal, wat hulle sê en ...
-
Verskillende Perspektiewe
Dit verbaas my hoe twee mense twee heeltemal verskillende dinge kan sien, wanneer hulle na dieselfde kwessie, na dieselfde saak, selfs na dieselfde voorwerp kyk. Hoekom gebeur ...
-
God se Genade
Ek is heeltemal oortuig daarvan dat ons nooit, ooit, genoeg oor die opstanding van Jesus Christus kan nadink en daaroor praat nie. Want die feit dat Jesus uit die dood opgestaan ...
-
Ken Christus en Wees Soos Hy
As a father, there have been many times over the years when I’ve wished that I could impart to my children the wisdom of my years and the power of what I’m able to do for ...
-
Jaloesie en Selfsug
Jealousy and selfishness are two of the most basic of all human emotions. Indeed, they manifest from a very early age – pretty much from when a child begins to be able to ...
-
Die Eenvoudige Seën van God
Despite all the incredible advances in science down through the centuries – putting a man on the moon, inventing supercomputers that fit in the palm of your hand – the reality ...
-
Lewend vir God
So do you mind if I ask you, is the life you’re leading a life that’s truly worth living? Are you filled with a sense of joy that you just can’t put into words? Or is it ...
-
Dood het Geen Gesag Meer Nie
Het jy al ooit gewonder hoe jou lewe vandag sou lyk, as Jesus jou nie langs jou pad ontmoet het nie? As jy nie sy stem, wat jou na sy vryheid, sy vrede en sy ewigheid roep, gehoor ...